× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #91376 by sexy~hexy
Ek sal nou kan doen met 'n warmwatersak...het seer in my eierstokke vandag...of lower abdomen of wat ookal dit nou is :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91357 by Ansa_S
Hallo Drixte

Ek het nog nie die warmwatersak gedoen nie, vrees dit om iets teen hul te druk, voel soos 2 klippe veral aan die onderkant waar die bra se draad sit!

Maar ek sal cope! Voel as ek aan hulle druk of hul vol blou kolle moet wees!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91349 by Strik*kie
AG ja ek is lekker simpel het nou weer soos my gaai uitgewerk, genade 3 van dit sal my sitkamer uitplak en daar sal nog oor wees. lol. Is lekka blonde weer vandag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91333 by sexy~hexy
Nee, het op haar afgekom op Gumtree.

LOL ons bly in 'n klein huisie, so glo dit of nie, daardie 12.5m sal genoeg wees vir die babakamer :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91323 by Strik*kie
Dis goedkoop Hexy, wow jy gaan seker net 2 of 3 van hulle nodig he vir hele kamer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91319 by Goggatjies
hexy dit is glad nie duur vir die border nie
Is die vrou daar in julle geweste

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91303 by sexy~hexy
Eks weer terug na boring vergadering.

BEERTJIE - baaaaaaaie geluk vriendin, gaan jy gaan vir bloods ook? Ai, die dat die mans so in stilswye wil lewe :D Maar darem het jy ons om mee te kom gesels ;)

Ek het nogsteeds 'n lastige hoesie :angry: Sal maar vanmiddag iets moet gaan kry.

Het nou die oulikste prente van borders gekry, die vrou vra R200 vir 12.5m, wat ek dink nie te duur is nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account