× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #88143 by sexy~hexy
Lalie, ek is ook regtig jammer om te hoor van jou BFN...in lig van wat gebeur het, kan ek nie help om sleg te voel oor ek al klaar geseen is met 'n seuntjie, en nou weer twee gaan he. My skoonsus sukkel ook om swanger te raak, so dis 'n seer puntjie. Ek weet nie hoe dit voel nie, ek weet nie waardeur jy gaan nie, maar ek glo wel daar is 'n doel met als, en God se tyd is nie altyd ons tyd nie...sterkte met jou pad vorentoe en geniet die rooiwyn ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88140 by Lia
Ok nee, baas gaan nou groceries koop en daar is nie werk verder nie, so ek kan maar lekker chat tot huis toe gaan tyd.

Ankies, ek hou styf duim vas vir julle !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88138 by Goggatjies
Baie geluk Mommy - bly sushi het sy opwagting gemaak

Hallo klipster - ek is bly dinge gaan goed, jammer oor die infeksie

Ek sit nog op hete kole - sal maar sien wat gebeur more

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88136 by Driekie
Dit gan baie goed met my en babie dankie - my volgende scan is die 16de Augustus eers...dis nog sooooooo lank!!!!!!!!!!

Sterkte met die vjj infeksie!!

Hi en skuus Marie ek gedog Eduan het al die 31ste verjaar met die party!!!Baie gelukkies vir hom!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88127 by klippie
Hallo Marie - geluk met Eduan se verjaarsdag! Ek het phodies gekyk op FB, sjoe!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88124 by klippie
O ja en Lalie geluk met die gewig verloor probeer! Sterkte! Ek het op 1 Julie besluit om op te hou garage pies en suiker inneem. So far so good, ek het vanself 3kg verloor sonder om te dink en 4 cm om my middel en ek voel lekker!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88123 by klippie
O ja, ek dink ek het vergeet om vir Lalie te sê **hugs** girl, so jammer. Ek weet hoe jy voel -
al weer 'n terleurstelling, moet net nie moed verloor nie! Vat 'n breuk en as julle reg is probeer weer!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account