× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #88309 by marie r
Môre girls.

Hoop dit gaan goed met almal vandag en julle moet 'n fantastiese dag hê.

Jippee my en Anje se scan dag het uiteindelik aangebreek. Kan nie wag vir half 11 nie, maar ek weet ek gaan weer 'n hele ruk sit en wag. En dan 2 uur begin my naweek ook, manlief wil ry sodra ek vir Eduan by die skool gaan haal het. So ek gaan nie baie chat vandag nie. Sal wel vinnig kom update as ek by dokter was.

G Baby, Nel en Morgan dit is nice om weer bietjie iets van julle te hoor. Ons soek bietjie foto's van die kiddies.

Ankia, ek kan nie meer wag om jou nuus te hoor nie......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88301 by sexy~hexy
More almal :)

Morgan, is dit 'n pic van klein Sushi??? Te pragtig mamma!!! Weereens geluk Mommy...mens wag so lank vir hulle en as hulle eers daar is dan kan mens nie dink hulle was nooit daar nie...

LOL Morgan...ek het vetrolle...so penspic is uit :D Ek sal sien of ek anders dra as met Jayden, maar met hom het ek eers op 7mde begin wys...Gynie het hoeka gese die vetlaag op my maag is baie, so gewone sonars gaan uit wees :blink: Ek oorweeg dit sterk om in DH se afdae bietjie gym toe te gaan, al doen ek net die treadmill of ry fiets :D

Marie en Anja...ooooooh scan scan scan...en ons soek fotos hoor :)

Ankia...wag in spanning vir jou nuus girla ;)

Nel...hoop jou familie word gou gesond!! Het darem lekker kuier om uit te sien na die naweek ;)

Al die ander...what's up :P

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88252 by Morgan
hello julle

Hexy baie baie geluk met die TWINS!!! nou sal jy ons gereeld moet update met pens pics!!

M2M baie geluk met klein sushi, jammer dit was nie die VBAC waarvoor jy gehoop het nie maar solank daai mannetjie net ok is!!
File Attachment:

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88237 by Nelria
wow wow wn dubbel wow hexy dit is amazing - ek is suoer envious vir enige twins en dink hulle is 'n blessing - GELUK girl xxx

anje - enjoy more girl so awsome experience elke scan

ankia - fxfxfxfxfxfxfxfxfx en alles wat kan knuip vir jou

lalie - shit girl ek dink break is goed maar moenie ophou try nie - onthou paisley wou ook hndoek ingooi toe advise ons haar as daai stuff in jou lyf is keep going want anders as jy oor moet begin dan back to square one waar lyf nie gewoond is en dit reject xxx

g - i know lyfies te cute en slaap? jy lucky my man is siek so slaap is nou vir voels :(

slakie????????????? rapoteer asb

anje - yip vrydae en koffie sounds good ek sal skree

sushi - welkom in die wereld WHOOOOOOOOOOOO HOOOOOOOOOOOOO - was jaydon ook keiser?

klippie - 3kg's u go girl

driekie - al boep?

ansa - dubbel salary klink vir my na die shit girl go for it

ok wie het ek gemis? vb, kriekie,marie?????? julle alamal is gegroet en ek stuur babastoffies in julle rigting so as julle nies weet dis ek xxx

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88192 by sexy~hexy
Ok almal...ek gaan ook groet...

Lekker aandjie vir almal...gesels more weer...more is weer 'n dag van opwinding met almal wat gaan vir sonars :)

Toodles :kiss:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88189 by sexy~hexy
Hi G...

Bly om te hoor jy kon lekker nap...dis al wat sleg is van by die werk sit...geen middagslapie vir my nie :S

DH is darem nou weer 4 dae af...so hy kan baie help met Jayden en kos maak ens ens :D

Gaan netnou gaan Folic Acid kry, aangesien ek nog nie weer vits gedrink het nie, wil ek darem net dit inkry.

Gister en vandag was MS missing :woohoo: Maar in die plek het sooibrand nou gearriveer. Gynie se die naarheid sal nog aanhou tot so 12weke, maar ek hoop dis nou weg!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88184 by G Baby
wow!!!! Hier is sulke wonderlike nuus!!!
Hexy baie baie geluk-dis great-ons eeerste tweeling op die thread-yipee !!! Ek s? ook dis 2 dogtertjies :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Mommy-baie baie geluk met die geboorte van sushi!! bly als het goed afgeloop,post asseblief fototjie as jy tydjie het. :kiss:

Laliek-ai jammer om te hoor,dink aan jou.
ankia-hou duim vas vir jou vir BFP!! :(

Klippie-geluk met daai 3kg!! ;)

ek het so lekker middag slapie gevat vamiddag,de nys so bo op my gele,te lekker daai ou lyfie op my. :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account