× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #88083 by Lia
Ek dink twee dogtertjies, julle gaan julle hande vol he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88082 by Lia
OMW Hexy, ek sal ook nog in skok wees, ek sit en dink nou ek het nog nie eers gedink aan moontlikheid vir twee vir my nie, maar dink darem nie daar is twee nie.

Dis uitstekende nuus en ja, 'n duur storie, maar die moeite werd, ek is baie bly vir julle. En jou dokter wou jou op voorbehoed pille sit...gmf.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88078 by Driekie
Ag hene Hexy - ek kan dink dat dit n emosionele moment sal wees!!!!Ok maar goed julle het al beginne koop!!!!

Ek dink as hulle in een sak is is die kanse baie goed vir twee van een geslag...wat dink jy??2 pienk 2 blou of een een

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88070 by sexy~hexy
Ok seriously...EK IS NOG IN SKOK. Ek het my voorberei vir twee, maar sjoe, om twee te sien...dis 'n ANDERSTE gevoel hoor. Ek was regtig emosioneel, het sommer begin lag. Toe se ek solank daar net twee is en nie nog nie :D

DH se net hy was sover reg...en hy se dis 'n seun en dogter, flip wat die gynie se LOL

Almal is baie bly vir ons...maar ja...nou begin die groot werk...om finansieel reg te wees vir 'n tweeling...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88066 by Goggatjies
Dit is great nuus Hexy
Ek is seker daar is 2 dogtertjies wat daar weg kruip

Ek is so opgewonde vir jou part

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago - 16 years 2 months ago #88065 by Lia
Dis AMAZING!! Hoe voel jy en wat se hubby?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88061 by Driekie
Ek stem saam Anje - vertel vertel vertel - ONS SOEK AAAAAAL DIE DETAIL!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account