× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #88360 by sexy~hexy
Hiya Klippie :)

Jong, ek dink dit is net julle 4...Charlaine dink ek het nou eers opgehou en soos iemand gese het, dink nie sy gaan vir nou eers hier chat nie...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88353 by klippie
En die ander fairies Anje, Marie, Drixter, Dassie, Skapie, Paisley, Hexy...wie nog?

Waar is Strikkie en Slakkie?

O sherbit - so wie is aktief ttc? Net ek en Ansa en Ankia en Lalie? Kan dit wees?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88350 by klippie
More dames!

Net gou kom inloer om te sê Marie & Anje, geniet die scans en julle langnaweke! Pas julle se self en julle se bambatjies mooi op!

Ankia, sorry girl - maar jy het 'n baie positiewe gees! Sterkte vir die gewig verloor, dis so moeilik, maar so lekker as mens dit regkry! (Amper soos TTC he he).

Wow, Ansa, wow, sjoe, is jy op gummy berry juice?

My scan is eers 16h00 vanmiddag, so ek sal eers more kom post oor hoeveel follies die 100mg my gegee het.

Sushi is pragtig, hoop dit gaan goed met M2M (is dit Sushi op die foto hê Morgan?). En al die ander nuwe mammas - hoe gaan dit Morgan & Carli, G Baby & De Nys, Nelria & Xen, Tienka & Shayne, Blessed & Armand?

Waar is Charlaine?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88344 by sexy~hexy
Ai Ankia (((hugs)))

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago - 16 years 2 months ago #88341 by Goggatjies
Goeie More

So ek kon nie meer wag om te toets nie, so toe toets ek toe ek by die huis kom dit was -
Het toe begin spot gisteraand en ek het 'n temp drop gehad vanmore. So ek is uit die maand

Verder is ek oraait, ek voel bietjie sleg daaroor, maar ek sal daaroor kom. Gaan defnitief meer konsentreer om gewig te verloor as TTC.

Ek gaan nie temp nie, ek gaan nie opk's gebruik nie. Ek gaan net my liggaam se syne volg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88340 by sexy~hexy
:blink: Ansa...is moemfie nie al seer nie :D :blush:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88334 by Ansa_S
More almal!

Wil net weer se WOW WOW WOW Hexy!! Koop doeke girl, en baie, en met jou babatee vra dat hulle dit 'n doeke party hou!!!!!!!!!!!!

Mommy baie baie geluk met klein sushi!!!!!!!

Ankia ek hou duime vas vir jou girl!!


Marie en Anje ek sit en tel die ure af vir julle!

AFM: BD nog met een helse spoed het dit die maand al so gedoen cd 5(x2),6,7,9,11,12,14,15, and still going strong!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account