× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #88003 by Lia
Lalie, dit klink soos 'n goeie plan, miskien sien julle weer gouer kans as wat jy dink. Maar moet nou nie verdwyn nie hoor, kom loer asb. nog in, al is dit net nou en dan.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88000 by Goggatjies
Laliek - dit klink soos 'n baie goeie PVA

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87998 by Laliek
Dankie julle - ag ek is redelik ok! Dink ek het die ergste getjank en hartseer al gister uitgekry!

Wel ek is eintlik bly FS het break voorgestel - maar ons gaan dit miskien dalk net 'n ekstra maand of twee laat aangaan! Ek en my man het altwee al gisteraand besluit ons is baie ongesond op die oomblik en ek voel vir myself ek is oorgewig en moet iets doen om gesonder te word. Ek weet hulle se dit het nie 'n groot invloed nie maar vir my persoonlik dink ek die ongesondheid en oorgewig is nie goed vir my fertiliteit nie.

Sooo, manlief het klaar met USN begin en ek gaan ook volgende Maandag volstoom gaan, ons het hierdie week al begin om 5uur in oggend te gaan gym so nou kan ek ook supplements en goed drink nou dat dit BFN is en hopelik oor 5/6 weke het ek al redelik verloor en dan sal ons dalk reg voel om volgende IUI te doen :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87986 by Goggatjies
Laliek - baie jammer om te hoor
Sterkte ek dink aan jou, en ek weet jy en jou man sal die regte besluit maak

Ek vote 2 vir hexy

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87979 by Lia
Ai Lalie, jammer man. My hart breek vir julle. Jong, dis dalk nie 'n slegte idee om dokter se advies te volg nie, hy is tog die spesialis in die veld, maar dis 'n baie emosionele en persoonlike besluit en julle het darem 'n maand om daaroor te besluit. Moet asb. net nie moed verloor nie. Baie Sterkte vir jou en jou man !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87970 by Laliek
Hi julle

Gou kom post - nou net uitslae gekry - dis negatief.

Dokter stel voor ons moet 'n maand break vat en dan met volgende siklus weer IUI doen maar dan met injectables by. Ag ek weet nie wat ek gaan maak nie - sal maar nog sien!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87959 by Lia
Hi Klipster, shame man, dis gaga !! Jammer, wag ook vir nuus van M2M.

Ansa, kan mens 1.5 vote, want dan is ek halfpad beide kante toe reg...lol. Nee, ek vote 2 !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account