× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #87933 by Ansa_S
Hallo Drix, is bly dit gaan goed met julle!

Ja nee kyk ons het die honde sommer gistermiddag laat huil nog voor binnelanders! Bang ons is te moeg as ons gaan slaap en doen dit nie dan ordentlik nie!

Gaan maar so aanhou tot saterdag!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87932 by Lia
Hexy, jy moet asb. laat weet wat dr se, ek sal nie kan uithou tot more nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87929 by Goggatjies
Ek is weer terug
Hexy nie meer lank nie
Kom jy terug werk toe??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87928 by Lia
Sjoe, nou sit en wonder ek oor haar, ek is seker sy het gese dit sou in die week iewers gewees het. Sal vir haar 'n fb bdskp stuur.

Ek stem, dis nogal moeilik om te sit, want alhoewel die pyn hanteerbaar is, is dit aanhoudend en dan skuif ek elke keer posisie om dit beter te maak, maar dit help ook net 'n klein rukkie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87918 by sexy~hexy
Weet regtig nie Anje...sy was lanklaas hier, glo Klippie sal dalk weet.

Ek het ook lae rugpyn, en pyn oor my keisersny...die baie sit help ook nie veel nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87909 by Lia
Het gou weer kom in loer, maar sien almal is nou weer weg.

Ek het skielik nou weer lae rugpyn gekry. Nie dat ek kla nie. Ek is maar net te bly vir elke moontlike simptoom. My man is net so opgewonde soos ek om more dr te sien.

Wanneer is slakkie se IUI, was dit nie nou gewees nie?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87882 by Lia
Hi Drix, het jou gemis !! Bly om dit hoor dit gaan goed met mamma en baba, jammer oor die stelery, hoop julle kan ontslae raak van die dief.

Ankia, onthou my 1ste toetsie se strepie was baie lig, so maak maar seker jy het 'n skerp lig naby om goed te kan sien.

Dankie Hexy, sy is darem al verby die 12 weke merk, maar is maar nogsteeds vroeg. Ek hoop alles werk goed uit vir haar.

Ek dink Charlaine chat nie meer hier nie, omdat sy nie meer probeer nie.

Hexy, jou tyd kom nou lekker vinnig nader.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account