× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #87849 by sexy~hexy
LOL Ankia, jy moet sommer soos Dassie half2 in die oggend toets :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87847 by Goggatjies
hallo driexter

gaan net-nou gou 'n paar toetsie kry
kan nie meer wag vir more oggend nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87845 by sexy~hexy
Ankia...shhhhhhhhs :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87842 by sexy~hexy
Lol ja skuus Anje :blush: Julle A's maak my deurmekaar :P

Ek kan nie glo met Jayden het ek 'n bottel Gaviscon 'n week gepolish nie, ek sluk nou maar swaar aan dit :X Maar gelukkig raak ek darem nie naar van dit nie.

Hiya Driekie...WE MISS YOU :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87841 by Goggatjies
Hexy nog net 2 ure

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87837 by Driekie
Hi almal - skuus julle - ek moet al my goed van Januarie af deurgaan en n verslag saamstel vir die eienaar van die company sodat ons die saak kan opstel teen die dief/we hier by my...dis flippen baie werk maar nou ja, ek wil so gou moontlik die wortel van die kwaad hier weg kry!!!

Baie baie geluk Blessed - mag Arman net vir julle vreugde en voorspoed bring!!!!!

Sterkte Hexy - nie meer lank vir jou nie ne!!!!!
Mommy - wow - nee wat Sushi kan maar kom ek dink jy's so reg vir hom soos kan kom!!Sterkte!!
Lalie - it's not over yet ne!!
Ankia - gan kry daai toetsie!!!
Anje - ek se nou al vir jou sterkte vir more as ek verdwyn deur die dag!!!
Marie - shoe is jy darem al uitgerus na die party!?
Hi Ansa en "vriende" (just kidding) - het die honde toe gehuil???

Hellooooo almal anders!!!Hier gan dit nog baie goed met mamma en baba en kiddie en manlief!Net die magie - ek weti waar dit gan eindig nie!!!!Ek sal asap kom pics post het al ene geneem..gan so elke maand een neem..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87835 by Lia
Jy meen seker Anje....lol :)

Weet jy ek was ook baie bang vir rottweiler, maar my man wou so graag een he en het so 3 jr terug toe een gekry. Hy is pragtig. Hy het nie saam kinders groot geword nie, maar die kinders kan enige iets met hom doen en ons yorkies gaps partykeer kos uit sy bak uit terwyl hy eet en hy maak hulle niks, hy het 'n wonderlike temperament. Ek glo maar dit hang af van hoe jy die hond groot maak.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account