× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #87833 by sexy~hexy
Ai tog Ansa, so iets gebeur binne sekondes :S Dis hoekom ek maar bang is vir 'n boerboel en rottweiler en stefie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87832 by Lia
Ag dis goeie nuus Hexy. Het baie gewonder oor haar. Hoe ver is sy nou?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87831 by Lia
Hi Ansa, shame sterkte vir die klasbesoek !! Ja definitief, kan nie wag om more dok te sien nie. Ek glo en vertrou alles gaan goed lyk, maar jy weet mos die duiwel sit op mens se skouer en daar is net daardie klein bietjie twyfel, maar ek weet ek het alles gedoen wat ek moes en nie moes en dr se advies baie streng gevolg en al my pille gedrink, so alles moet net ok wees.

Sien ook baie uit na die lekker lang naweek weg. Hoop maar dis nie te koud nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87830 by sexy~hexy
Sy was Ansa, is by die huis afgeboek met bedrest...sy het begin bloei, maar dis blykbaar ou bloed wat uitkom, die 3tjies sit nog lekker in mamma se magie en woel baie. So als lyk darem ok :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87824 by Lia
Hi julle, my baas het gisteraand 'n hele storie hier gehad. Die bediende en tuinjong bly op erf en Boelie, die boerboel, is baie erg oor die bediende. Nou gisteraand terwyl sy nog in huis was, het tuinjong water gekry by kraan (in bukkende posisie by agterdeur), met die kom bediende uit en hy staan op en lig sy arm om teen paal vas te hou. Nou ja, toe hy se arm lig to go Boelie hom en byt hom, maar die oomblik toe hy sien wie dit is het hy gelos (onthou dit was al semi donker) - moes steke kry. Shame almal het groot geskrik, maar daar is nou geen twyfel dat hy 'n goeie waghond is nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87819 by Ansa_S
Is weer terug, het 'n bedrywige dag! KRy vrydag klasbesoek van die hoof so ek maak net bietjie seker al my leers is op datum!

Ankia ek hou duim vas vir jou!

Hexy ek is al so nuuskiering om te weet of daar 1 of 2tjies wegkruip!

Anje jy gaan seker vroeg in die bed klim vanaand sodat more sommer vinnig kom!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87818 by Lia
Nee wat Hexy, alles behoort ok te wees. Dink jy kan maar ontspan, maar ons sal in elk geval oor 2-3 ure weet. Tyd gaan lekker vinnig verby vir my. Yuck, vir sooibrand !!

Het jy nie gese Chris was in hospitaal nie, is alles toe ok met die 3tjies?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account