× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #86638 by sexy~hexy

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86630 by Ansa_S
Ja Hexy dit was hemels!

By die huis het hulle 'n dam gemaak, vir visvang maar met lekker gras rondom, en toe het ons saterdag afgeloop dam toe , ek met 'n duvet en manlief met sy visstokke!

Maar nou moet ek byse hy het sy visstok een keer ingegooi terwyl ek gele het op die duvet en tydskrif lees, en toe besluit hy hy is nie meer lus vir visvang nie maar eerder lus vir die vissie op die duvet!!!!!!!!!!!

Nou ja ons was die enigste mense op die plaas, nie eers plaaswerkers daar nie, so toe kan jy nou net vir jouself in dink wat doen ons toe in die ope lug......... :blush:

Gelukkig is dit winter en is daar nie muskiete nie! :blush: :blush:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86627 by Mommy2Monster
lalie sterkte!!! ek hou my fxfxfxfx dat die jou maand is! dit klink baie +++ vir my!

anje 40w gaan baie baie vinnig...te vinnig na my sin!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86625 by sexy~hexy
Sterkte Lalie, mag hierdie jou maand wees fxfxfx :)

Ankia het iets gepraat van Woensdag toets.

Ansa, julle naweek klink of dit hemels was.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86624 by Ansa_S
Hierdie week is ons bd week! Ons het sommer al die naweek begin!

Dis snaaks met die 50 mg clomid het ek vreeslik krampe gehad by my eierstokke, nou met die 100 mg Fertomid het ek nie nastenby soveel krampe nie!

Ek het gedink ek gaan brul omdat ek so seer gehad het met die 50mg!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86622 by Lia
Ok dames, lyk my julle is lekker besig. Ek log nou af, gaan nie weer in log vandag nie en as ek nie weer inlog voor Donderdag nie, sal ek julle kom update oor wat dr se wat hier my pensie aangaan.

Ek het net so gevoel hierdie week gaan WONDERLIKE week wees. Julle moet GREAT dag he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86618 by Lia
Moet Ankia ook toets hierdie week?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account