× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #83880 by Driekie
Hello - eks terug!

Wat n flippen waste - ek haat haat haat verkoopsmense!!!Veral as hulle jou nogal bel en se hoor hier ons is op so en so datum in Mafikeng ons kan jou so en so laat kom sien (nie dat ek iets sou koop onmiddelik nie, maar dis iets wat ek nogal baat by kon vind sou my man instem)!!!

ANYWHO :-

Ai Ansa - dis soooo sleg!Ek hou niks daarvan om te hoor van sulke goed nie, laat my hart sommer ineenkrimp van seer vir hulle part!

Charlaine - ai man, hehe ons kan soveel planne maak soos ons wil as dit God se wil is is dit Sy wil!My skoonma se buise was afgebind en sy was op die pil en tog het sy swanger geraak met my swaertjie...so ENIGE iets is moontlik solank dit met Go se tyd vir jou ooreenstem!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83863 by ChaNa
Lol ansa dis nie dat ons nie wil nie ons MAG Nie..Vliegtuig kaartjies en Die Royal Carribean se cruise cabin word nou gebook en betaal en as ek swanger raak in die 5 maande dan mors ons duisende rande.

Ai en ek en Dh het nog nooit omtrent kondome gebruik nie,het nog altyd toe ons baie jonk was die withdrawl method gebruik so sal dit maar weer moet doen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83859 by Goggatjies
Sterkte Charlaine - Dink aan jou

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83856 by sexy~hexy
Charlaine, ons kan hoe hard probeer om swanger te word, dan gebeur dit nie, en juis wanneer jy nie probeer nie, gebeur dit... :D So dit sal interessant wees om die volgende paar maande dop te hou ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83855 by Ansa_S
Maar Charlaine onthou net ons kan beplan soos ons wil maar God se wil werk altyd anders!

Doen dan maar die nodige voorsorg as jul regtig nie nou wil swanger raak nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83852 by ChaNa
Nee ansa ek mag nie swanger raak vir die volgend 5 maande nie. As ek van Augustus maand af swanger raak gaan ek nie kan vlieg nie en ons MOET troue toe gaan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83850 by Ansa_S
Ai Charlaine, dalk gebeur dit sommer vanself in hierdie volgende paar maande!

Huil jou hartjie uit, want dit is al wat vir my help!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account