× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #83926 by Morgan
Ai Charlaine hugs girl. jy moes eintlik terug gegaan het na jou FS toe dat hy se hoekom dit gebeur hy moet moes die goed watch dis hoekom jy hom betaal!!

Carli was altyd by Dr Potze maar ek hou nie daarvan dat hy elke dag by n ander hospitaal is nie en hy is baie duurder as die ander. Het nou n afspraak gemaak by Dr Spangenberg by wilgers hospitaal.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83924 by ChaNa
Morgs wie het jy gekry as Pead vir Carli?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83922 by ChaNa
Hoe oud is jou skoonsussie se baba nou driekie? Gaan dit nog goed met die ou kleintjie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83917 by Goggatjies
Driekie - ek laaik hulle ook nie
Wil altyd iets verkoop en dan stel ek nie belang nie en dan sal hulle nogal vra hoekom nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83915 by Driekie
N Jacques something - hy was nou net hier by my...nou weet ek wat ek wou weet en kan nou ingelig besluit wat om te doen...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83893 by ChaNa
Driekie wat is die verkoopsman se naam?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83884 by Driekie
Skuus nie my sin voltooi nie...die damn verkoopsman het nou nog opgedaag..al 2 ure laat

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account