× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #82135 by Cornel
Ek pak........;-)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82126 by sexy~hexy
Waar is almal nou weer heen?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82102 by Ansa_S
Morgan dit kan nie goed wees vir hul magies nie!

Mens kan wel Giviscon gee vir baba's maar nie al so vroeg nie dink ek.

Ja 20 weke is bietjie lank om te wag, maar tot dan sal my huisdokter maar moet instaan om te kyk wat dit is! Sjoe ek praat al klaar of ek swanger is vandag!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82052 by Morgan
File Attachment:


Sien dit lyk amper of dit balletjies kan wees, want dis beslis nie plat nie. Nou weet mens nie of die tottermannetjie dalk net wegkruip nie

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82049 by sexy~hexy
Ag nee Morgan, dit is vir my ook nie reg nie. Wat het sy verwag, dat hy 8ure aaneen gaan slaap? Jayden was ook 'n 3ure baba op Nan, toe op 6weke het ons hom oorgesit op S26 om te kyk of hy nie sy ure wil rek nie, maar hy het nogsteeds elke 3ure gedrink en toe bly ons by daai melk. Sulke mammas besef nie hulle doen hulle babas se gesondheid baie skade aan nie :S

Sjoe Ankia, so dalk nog so 9weke oor vir my :D Dis nou as ek 'n ander plek kan kry wat 3/4D scans doen :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82048 by Morgan
Onthou die 4D scan tel die picture op van n ander angel so mens sukkel om die geslag te sien, met die 4D scan op 17weke kon ons haar geslagsdele beter met die 2D scan sien. Gan gou vir julle pic post. dan sien julle hoe moeilik dit is om rerig te weet.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82042 by sexy~hexy
Morgan, met Jayden het ek eers op 7MAANDE uitgevind dis 'n seun met die 3D sonar :S Geduld is beslis nie een van my sterk punte nie :D Ek glo as 'n plek die ondervinding het sal hulle dit al van 16weke af met 'n 3/4D kan optel, maar ek sal wag tot 20weke toe. Ek weet my gynie se ontvangsdame het gese hy is ook baie akkuraat met sy voorspellings en hy maak net gebruik van 'n 2D sonar.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account