× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #81981 by sexy~hexy
Ansa...ek het netnou op 'n ander forum dieselfde vraag gelees...toe antwoord die admin dat clomid/fertomid behoort nie 'n OPK te beinvloed nie aangesien jy dit drink van dag 5 -9.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81979 by Goggatjies
Sorry Ansa ek kan jou nie help nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81969 by Ansa_S
Hallo al julle ander dames!

Ja nee kyk Anje ek is al lekker tranerig van verlange! Eintlik skuins beneuk!

Wow ankia bly vir jou positiewe opk!

Ek wonder of die opk's akkuraat is as mens fertomid of iets gebruik? weet een van julle?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81962 by Cornel
Hexy baie dankie vir die post op die Jan/Feb Groep!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81954 by Goggatjies
Goeie More Anje

Yip ons het al gisteraand begin, en sal so veel moontlik hierdie naweek probeer inryg.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81951 by Lia
Ok, ek het die laaste twee dae aan die linkerlies 'n dowwe kramp en effens lae rugpyn gehad en vanoggend net niks nie. Het vir 'n oomblik bekommerd geraak, maar nou begin dit aan die regterkant, mens se kop is partykeer so simpel.

Ek kom chat nou nou weer, het gou 'n paar goedjies om te doen.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81949 by Lia
Dankie dat jy laat weet Hexy, hoop sy is ok.

Whooohoooo Ankies, nou moet julle, julle hart uit BD.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account