× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #82013 by sexy~hexy
Hey Morgan, sterkte met AF. Met Jayden het my AF 6weke na sy geboorte in VOLLE glorie opgedaag, was asof die sluise van al die damme oopgegaan het :D

Dankie oor die info, ek is nie gepla oor die fotos nie, wil die geslag weet ;)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82011 by Ansa_S
Mens kan sien ek was die hele week home alone, en lus vir kuier! Maar niemand wil met my praat nie :unsure:

Ek het net my pappagaai gehad om mee te praat en hy se nie veel nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82007 by Morgan
Hi julle sorry ek loer nou eers in, die baba hou my besig dink sy gaan deur n growth spurt of iets sy wil elke 2 ure drink.

Dr se dis maar normale AF en as dit nie saterdag beter is nie wil hy my weer sien maar dis al klaar baie beter.

Hexy oor die 4D scans. Hulle se die beste tyd is tussen 28-32weke. ek het 3 laat doen. Een op 17, 26, 31 weke. Heel beste 1 was op 26weke.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81997 by Ansa_S
Morgan se die dr se dis maar net AF en omdat dit so gou na die baba is dink haar lyf sy is nog swanger en dis hoekom lining so dik is!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81995 by Ansa_S
O want ek sien 'n bottel kos maar R110, baie goedkoper as stamino grow!

Hallo strikkie! Ek het ook nul maniere vanoggend!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81985 by Strik*kie
Ansa dit was Nessie se man wat dit drink.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81983 by Ansa_S
Ankia waarvoor help die room, het jou dokter dit vir jou voorgeskryf?

Jis julle ek gaan my dik koop die naweek aan hpt's sommer opk's ook en dan sperm boosters!

Vir wie se man het die een dokter nou weer sperm-i-prove gegee?

Thanks Hexy ek gaan verseker 'n paar aanskaf om net te kyk!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account