× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #81512 by sexy~hexy
Toemaar Anje, ek het nou vir my baas gese hy moet 'n bed koop vir ons dames badkamer sodat ek daar in my lunchtye kan gaan nap. Die klomp hier by die werk is omtrent in rep en roer oor dit dalk 'n tweeling kan wees :D

Maar ja, ek kan self ni my oe oophou nie GAAAAAP

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81501 by Lia
Hehe Drix, het self daaraan gedink, ons gaan lieflike somer pensies he om af te show en sal nie nodig he om layers en layers klere bo oor aan te trek nie.

Ek is nou lekker moeg hier waar ek sit. Weet mos, magie vol, ogies toe. Ek is nou sommer baie jaloers op kriek se middag slapie.

Hierdie week het verby gevlieg dis alweer Vrydag more.

Ek was gister in shops, het so amper amper baba stuff gekoop, maar het myself belowe ons sal dit doen na 1ste scan, ek en my man saam. Net 'n klein 1ste ietsie vir ons baba.

Wat doen julle girls die naweek? Ons gaan Saterdag vroeg oggend boeremark toe, gaan dan by mense op plot kuier en dan gaan ons vir die twee boeties kuier. So ons Saterdag is redelik vol en Sondag wil ek net so rustig as moontlik wees.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81494 by sexy~hexy
Sjoe en nou is almal weer stil :blink:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81474 by ChaNa
Dammit ek moet nou ry om my suster by die skool te gaan haal, maar ek loer later in om te kyk of Cornel oraait is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81473 by ChaNa
Hey Dassie

Kan nie glo jys al verby 12 weke nie nie meer lank nie dan voel jy vir babatjie skop en weet julle die geslag. So exciting.

Bl 100 is naby en tienks is nie hier nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81467 by Dassie
Hallo almal.

Cornel - Ek bid vir jou. Hugs.

Laliek - Voorspoed met IUI.

Charlaine - Hoop jou telling gaan op Vrydag.

Hexy - Wow, 'n tweeling.. Hoop jy kan uitvind volgende keer.

Anje - Mens het maar baie weird krampe en pyne in swangerskap. Dis maar alles wat rek en strek. Maar as dit ooit te seer voel, bel gynae.

Hoop dit gaan nog goed met al die res.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81459 by sexy~hexy
:S Met Jayden het my voete al in September begin swel en hy is gebore in November...en met die swangerskap dra ek hoog tot in Feb/Maart :blink:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account