× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #81384 by Driekie
K ek sien ons praat oor die krampe....jip Anje dis net jou blaas wat jou laat weet..kry dit baie (met Markus ok)!
Ek het ook die krampe gehad maar nie so erg nie (deffies nie die rugpyn soos altyd gekry nie..eers laaater)

Kriek - jy maak my verskriklik jaloers met jou slapie!!!!Ek sal sommer my bed saamsleep kantoor toe as ek kan!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81383 by ChaNa
Wens ek kon poer poer hexy, ek het so baie werk maar mens raak verslaaf aan moomie dan doen mens nie jou werk nie lol.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81376 by Kriek
Ok ek gaan weer baai sè, wou net kom sè ek leef nog. Mwaah

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81375 by sexy~hexy
Praat jy wat tande het Strikkie...my werk is redelik op datum...so nou poer poer ek alweer...sal nou kan doen met 'n slapie!

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81369 by ChaNa
Ek is amper op 'n 1000 nog net 2 posts na die een...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81368 by Strik*kie
Jy maak ons lekker jaloers met jou middagslapie, en ons moet werk :( :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81367 by ChaNa
Hello driekie bly dit gaan goed met jou en baby..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account