× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #81366 by ChaNa
Dis net jou vol blaas Anje het met my ook al gebeur, dis so snaakse kramp ding in jou blaas

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81364 by Kriek
Dit gaan goed met my, dankie julle. Net vreeslik lui vandag, gaan regtig ñ middag slapie vat vandag. Verder is ek maar stil, geen exciting nuus nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81362 by Driekie
Oke - nou kan ek oordentlik HELLO se!!!

HHHHHHHHHHHAAAAAAAAAAAAAAALLLLLLLLLLLLLOOOOOOOOOOOOOOOO!!!!!!!!!

Hoe ganit hier - ek nou skoon deurmekaar - sal iemand my gou update please??? :laugh: :huh:

Gan heel hunky dory met my saam - net bloated,so kani besluit of dit my naar laat voel of nie en of dit net min slaap is nie..???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81361 by Strik*kie
Kriek, hoe gaan dit jong? Hoop die mislikheid gaan sommer gou oor. mwah!

He he Hexy, jy gaan 2 he wat so dans vir jo ;)

Hey Anje!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81355 by ChaNa
Oky hexy kry nou en dan sulke pyne/krampe wat voel soos AF krampe dan skrik ek.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81350 by Lia
G, geniet die bederf vandag !!

Lalie, whooohooo, ek is so bly dat jy so positief is om geld op jouself te sit. Dit klink baie goed !! Baie Geluk, ek glo en vertrou hierdie is jou maand. FXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFX

Feetjie, baie bly om van jou te hoor, jy se niks van jou toets nie. Wat was die uitslag?

Cornel, baie sterkte vir jou, weet woorde gaan nie veel help nou nie, maar probeer maar steeds positief bly en le plat op jou rug. Jy is darem amper terug in SA. En luister vir Driekie !!

Hi Blessed, lekker om van jou hoor. Jy weet wat hulle se, pasop waarvoor jy wens, daai mannetjie besluit net dalk om gouer te kom as wat jy gedink het.

Charlaine, ja ek het.

Hi Kriekels, hoe gaan dit ?

Hallo aan al julle ander pragtige mense !!

AFM: Ok, daar het die laaste twee aande iets weird met my gebeur, ek word omtrent 03h00 wakker met ‘n seer kramp in my lae maag area, maar wanneer ek wakker word is dit asof my lyf strek, weet soos wanneer jy wakker word en dan moet ek my lyf laat ontspan eers om van die kramp ontslae te raak. Dan staan ek maar op om te pieps, want dit voel of my blaas wil bars. Dink julle dis die vol blaas wat dit veroorsaak?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81349 by sexy~hexy
Hey Kriek :)

Bly om van jou te hoor dolla :)

Strikkie :D Ek onthou nou ek het gedroom erens van die baba van jou wat so dans...kan nie onthou presies wat nie, maar weet daai baba was in een van my drome :D

Ek wil ook bietjie in die son gaan sit, om so te sit maak die pyn net erger :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account