× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #81436 by Driekie
Hehehe - ek is al so gewoond aan wakker word in die aand ek gebruik maar elke geleentheid...dis net nie baie lekker in die winter nie!!
Maar GROOT voordeel - wanner ons pensies lekker groot is en ons meer en meer moet pieps is dit hoog somer (by ons begin dit eers koelerig raak so middel-Mei)!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81435 by Cornel
Gaan net gou eet! Nie dat ek honger is nie!

Sal laat weet wat se die HPT!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81424 by Lia
Tx julle, voel nou bietjie beter daaroor, gaan maar wekker begin stel om op te staan vir pieps, of miskien moet ek net minder tee drink voor ek gaan slaap...lol.

Ja sies Kriek, ek sit lankal en gaap hier, maar dit gaan lekker dol hier. Baas is darem amper oppad uit.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81398 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81392 by Goggatjies
Kriek, nice om van jou te hoor, geniet die middag slapie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81389 by Driekie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81387 by ChaNa
And there we go

1000 POSTE Yayyyy

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account