× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #80342 by ChaNa
Ag shame morgs wat pla haar?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80341 by Cornel
Bel nou Charlaine!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80340 by klippie
Charlain, jy kan maar bel, dis tyd!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80339 by klippie
Wow Anje, geluk met daai telling!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80338 by ChaNa
Klippie nee het nie gepiepie nie suster het gese dit gaan te vroeg wees dalk vir 'n HPT want my siklus was baie vreend met die IUI proses so ek kan 'nlaat inplanter wees.

As vandag wys negatief dan moet ek maandag weer gaan bloedtrek se sy.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80337 by Driekie
Nee wat Anje - ek dink nie dis te vroeg nie, soos jy se ek dink ook dis om te kyk of lining ens reg is en dat baba se begin-ontwikkeling reg verloop!!!!!!!!

Klippie - enige nuus vir jou????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80336 by sexy~hexy
LOL julle...onthou hierdie is net die een foto wat hy geneem het. Hy is nie seker of hy een of twee sien nie, hy se dis nog te klein. Dis hoekom ek oor twee weke moet teruggaan. Die een foto wat hy gemeet het kon mens duidelik een baba sien, maar toe hy so rondbeweeg was daar beslis iets anders ook :blink:

En hy het gese ek moet eers my Pregnavit los, dis wat my ook naar maak, hy se ek kry genoeg vitamiene in deur die kos wat ek eet.

Ek en DH lag maar net, wat anders kan mens doen.

O ja, en dis 'n besliste keiser, geen VBAC vir my :S Dok se die kanse dat mens se baarmoeder kan skeur na 'n eerste keiser en dan normaal is net soveel groter, en indien dit 'n tweeling is is dit 'n besliste keiser.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account