× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #80298 by Lia
Whooooohooooo Hexy, dit klink super opwindend !! Kan nou nie wag om jou nuus oor twee weke te kry nie. Watter dag gaan jy dr sien, ek en Marie gaan 5de Aug.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80297 by Driekie
Jip Anje - joune kom nog!!!!!!

AAAAAAAAH HEXY - dis so so oulik!!!!!!!!Sjoee en as dit dan nou 2 is - ons eerste thread-twins!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80296 by ChaNa
Haha hexy 2 lekker lag ek nou lol..

Ek persoonlik dink as ek na jou sonar kyk dis net een. Want ek sien een babatjie en daai ander wit sirkel is die yolk sac.

Maar dalk sien hy iets wat ons nie sien nie lol.

Wat se jou DH van die 2 dalk?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80295 by Ansa_S
Dankie Anje,

Ek glo ook ek gaan nie nodig he om vir Dr Strikdas te gaan sien nie, maar ek wil nie as dit daarop neerkom hoef te wag vir 'n afspraak nie.

Ek kan dit net altyd cancel!

Maar ek dink net as ek nie die maand swanger raak nie ek die Fertomid maar vir 'n tydperk moet drink.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80292 by Lia
Hehe Ansa, jy laat dit soos pret klink....lol.

Dis reg, dis wat ek vroeer vergeet het, Lalie se IUI is vandag. Baie Sterkte Lalie !! Ons dink aan jou !! Laat ons asb weet hoe dit gegaan het sodra jy kan !! FXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFX

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80290 by Cornel
OOOOOOOOOOO dis naby aan my verjaarsdag!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80289 by Driekie
HIEHIEHAHA Ansa - jy is super-funny vandag!!!!

Jip Lalie is vandag vir inseminasie PTA toe...oeeeee ek hoop so dit werk vir hulle die keer!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account