× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #80323 by klippie
Anje, bloedtoetse wys al die hormone is normaal, so dit was eintlik 'n waste. Hy wil ook hê DH moet weer gaan vir SA, ek dink nie dis nodig nie, DH het al 2 SA's gehad, tellings min of meer dieselfde. Nou wag ek maar in spanning vir AF om Vrydag of Saterdag te kom, sodat ons kan begin met die pad vorentoe.

Anje - het jy al bloods gedoen?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80322 by ChaNa
My eerste scan in engeland was op 6weke maar hulle kon omtrent niks sien nie toe moes ek 2weke later terug gaan op 8weke en toe sien hulle vir sussie baie mooi.

So later het ook sy voordele.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80320 by Driekie
Besoek elke 4 weke en ek was mos laasweek Maandag daar...dok se als lyk vir hom 100% op die sonar so dis nie nodig vir voor dan nie..hehe..maar eks eintlik happy daaroor want dan is ek al hier by 9/10 weke en sal ons al n baaaaaaie duidelike view van baba kan kry!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80319 by ChaNa
Klippie ek moet 11uur bel om te hoor het gaan bloed trek vanoggend.

Nog net 9min

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80318 by Lia
Klippers, wat se jou dok toe?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80317 by Cornel
Charlaine,my DH spot net so lekker oor die 2ling storie......dit maak glad nie aan my saak nie,ek ontvang 1 baba of 2 babas met oop arms......

Alhoewel,my ma is 'n 2ling!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80316 by Lia
Driekie, ek dink my afspr is bietjie vroeg, maar dis die datum wat dr se dame gegee het. Dr wil seker net kyk na lining ens.

Charlaine, nog 10 min.

Hexy, wat se jou man?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account