× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #77807 by Lia
Toemaar Morgs, ek dink my man gaan presies dieselfde wees !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77806 by ChaNa
Julle paisley se nou vir my opi mail ons moet almal probeer vir admin vra hoekom sy nie by moomie kan inkom nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77804 by ChaNa
Morgs jy weet dis die mans wat gewoonlik moun en se die vrou gee nie meer aandag hulle vandat die baba daar is nie maar lyk my jou man worry nie want hy gee self baie aandag.

My DH het nie so baie aandag aan kylie gegee toe sy gebore is nie so hoop hy gaan anders wees met die 2de een omdat hy nou weet hoe babatjies werk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77803 by Lia
Hehe Morgs, gewoonlik is dit die mans wat kla oor hul vrouens nie meer vir hulle aandag gee as baba kom nie, lyk my dis omgekeerd by julle.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77801 by Lia
Hi Ansa, ons hoop die tyd vlieg vinnig vir julle, teen hierdie tyd volgende maand is jy moontlik swanger. FXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFX

Morgs, ek wens, my man gaan vanaand oornag LAN en eers more middag terug kom. Ek het 2 werksopdragte wat ek moet klaar maak voor die 30ste. Sal maar vroeg in die bed klim en laat opstaan...lol.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77800 by Morgan
Dis great om n mamma te wees veral oor sy so soet is, maar moet erken as sy n koliek baba was sou ek dit nie kon handle nie... as sy so begin skree raak ek gestress en uptight.

Die ergste vir my is die dat DH se aandag rerig nie meer by my is nie. Maar eerder dit as n man wat niks met die baba te doen wil he nie

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77799 by ChaNa
Ek het nog niks planne nie. Seker huis polish en skoonmaak en baie wasgoed om te was..
En dan sal ek van more af skelm begin toets vir ingeval iets dalk deurkom lol.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account