× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #77843 by Lia
Ons dink ook maar sy het hom uitgevang op 'n leuen of iets. Ek kan dit se, sy het definitief 'n sterker persoonlikheid, sy staan by haar besluite bv., in die verlede het sy besluite geneem om ander mense gelukkig te maak, nou maak sy soos sy besluit en vir haar die beste is.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77842 by Morgan
Sjoe die dag vleig.. dis hoekom ek so honger word.

Wonder waars klippie vandag!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77841 by sexy~hexy
Cornel, jy download Opera Mini op jou foon, dit werk soos 'n internet browser, en jy tik gewoonweg in www.moomie.co.za en log in soos altyd :)

Sterkte met daardie maag van jou, kyk maar of jy vesel kan inkry, dis al wat gaan help vir hardlywigheid, anders is dit maar 'n sunlight prop indruk :blink:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77837 by Lia
Wow mense, dis al 12h15, ek gaan huis toe oor 'n halfuur !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77835 by Morgan
Sy het seker agter gekom daar steek nog baie dinge vir haar weg. So bly dis nou oor en verby, nou kan sy dalk mr right ontmoet wat nie n agenda of n vrou het nie!!

Sy het seker ook baie geleer uit haar fout uit so volgende keer sal sy nie so gou vir stories val nie

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77833 by Lia
Tata Cornel, hoop jy voel gou beter.

Hehe Morgs, ja nee, ek sien nou wat jy meen, Carli het jou spot gevat...lol. Toemaar, ek is sekesr hy sal weer reg kom, gee hom net kans om oor die opgewondenheid te kom. Ja, my sussie is haar ou vriendelike self, sy sien nie meer die man nie (maar dis omdat hy iets gedoen het en sy wil nie met ons deel nie, ons los dit nou maar) en het actually vriende begin maak daar waar sy is. Dankie tog !! Ons voel nou baie meer gerus oor haar.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77831 by ChaNa
Ekt vir haar gese hoop sy kom reg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account