× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #77829 by Cornel
Girls ek gaan groet!

Ek weet nie meer watse kant toe met die maag van my nie.....gaan maar le.....dan is daar nie soveel druk nie en dan is dit ook nie so seer nie!

Julle moet 'n lekker naweek he!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77828 by Morgan
Anje dit klink snaaks maar ai as daai 2 eers begin tee drink gan ek mos nooit weer aandag kry nie!! lol

DH het ook nog voor Carli hier was vir haar so klein princess tent gekoop lyk nes n kasteel... toe kyk hy nou die dag so ewe of hy sal inpas.

Anje wou jou nog vra hoe gaan dit nou met jou sussie? Die familie nie meer kwaad nie?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77827 by Lia
Hi Nel, het jou gemis hier die laaste tyd. Ag tog, hoop sy velletjie is gou beter.

Hehe Morgs, dis vrek snaaks, jammer dat ek nou lag. Jy moet tog 'n foto neem as die twee eendag sit en tee drink !! Jy het 'n oulike man !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77825 by Morgan
hi Nelria... mmm ek sien vreeslik uit na Tienks se koek wat sy gan bak!! hehe

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77824 by Cornel
Hi Nelria!!!!

Bly dit gaan goed daar by julle!

Ek gaan probeer om van my foon af in telog maar anders sal ek maar MB koop en op die rekenaar ingaan..... Weet ni of daar 'n spesifieke manier is op die foon om by Moomie uit te kom nie.....?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77820 by Morgan
Hy het al BAIE meer doeke as ek geruil al wat hy nie wil doen nie is om haar te bad nie, hys bang sy gan gly.

Ja anje hy het laas naweek vir haar n tee stel gekoop sodat hulle 2 kan tee drink as sy bietjie ouer is. Al wat ek kan doen is maar my oe rol

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77818 by Nelria
more girls

aitsa morgs sy is pragtig

ek sukkel net so met moomie hier van 10-3 is dit vrek stadig en dan in aande is julle weg

anyhoe charlaine se vir haar sy moet oorbegin en niks shortcuts gebruik nie - my moomie gooi die heeltyd my favourites uit dan werk niks dan begin ek by www.moomie.co.za dan van daar laat dit my in

anje - ek glo jy is girl so kan nie wag vir maandag se post nie

charlaine jou symptoms klink good

ansa - huil dit uit girl al wat help

cornel as jy in sa is sal jy nog kan chat?

heksy geniet daai choccies en spoil kos mmmmmm spaghetti blognaise vir my vir lunch YUM

ok gaan gou shop het boeta gevoer en getan - hy het vreeslik zits dink dis hitte uitslag so my kamer kry baie son dan strip ek hom om al daai velletjies bietjie te dokter want hulle sweet maar in voue en dan raak dit tender :(

love and miss u all

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account