× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #77746 by Cornel
Die fototjies is van 4 weke, 8 weke en dan 12 weke!
Die van julle wat nog nie sussie se sonar fototjies gesien het nie,se my maar net dan post ek dit gou weer vir julle!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #77745 by Morgan
Nou sien ek eers die 3de pic.. sjoe haar magie kom vinnig aan!

Anje ek het nooit in n miljoen jaar gedink my man gan so erg wees oor haar nie. Ek sou haar lank al in haar cot gesit het. Maar ek fite n losing battle.. hy se sy kry koud so ek sal maar weer probeer as dit warmer is.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #77744 by Lia
Aag cute, kyk hoe pragtig is haar boepie !! Sal vir haar bdskp stuur op fb.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #77743 by ChaNa
Daar kan ek nou darem 'n boopie raak sien. Maar dis maar nog baie klein man.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #77742 by Lia
Tx Cornel, dis lekker om van Paisley te hoor, mis haar vreeslik hier.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #77740 by Morgan
Charlaine ek het nooit rerig preggy symptoms gehad nie.. so ek weet nie rerig nie my boobs was net vrek seer.

Ek sukkel om Carli in n routine te kry, party dae slaap sy heeldag en ander dae is sy baie meer wakker. Ek maak haar nie wakker deur die dag om te eet nie. Maar ons aande werk as volg:

Wakker tussen 6 en 8 (bad en bottel en speel)
Slaap tot 11 (bottel) dan slaap sy weer so 12 uur tot 5 of 6 uur die oggend.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #77739 by Cornel

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account