× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #74661 by ChaNa
darem weet ek nou dat die ovidrel glad nie in my sisteem is nie so as ek enige positiewe resultaat kry dan weet ek dis die ware jakob !!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74657 by Cornel
Sjoe maar dis regtig stil hier!

Waar is ALMAL???????????

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74651 by Lia
Jammer Charlaine, kan jou nie help nie. Ek het nie getoets na die ovidrel inspuiting nie.

Ek is seker Ansa was nou nou ingelog en nou wat ek terug kom is sy nie hier nie. Hoop sy is ok.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74641 by Cornel
Ek is nog hier Charlaine.

Het jy al jou vraagie probeer google?

Kan jou nie help nie,jammer dolla!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74638 by ChaNa
Nou is almal weg sien ek..
Driekie ek is soooo bly vir jou.
Leila baie dankie, hoop dit gaan nog goed met jou en jou dogtertjie, ni meer te lank ni.

Ek het al gevra maar niemand antwoord:
Onthou julle paisley en laliek se HPT'S het positief gewys kort na die IUI'S omdat die ovidrel nog ini liggaam is?
Myne het negatief gewys, wonder hkm?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74629 by Cornel
Halo julle!

Ek is ook weer terug!

Ai die kos was bad vandag ~ taai t-bones,chips(weereens) ~ is al moeg vir chips en soet blikkie mielies.......en nou het ek sooibrand!

Hexy ek wil jou nog elke keer vra,het jy al SODAWATER probeer vir die naarheid.....

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74613 by marie r
Driekie weereens baie geluk. Ek's so bly vir julle part. Dit gaan lekker wees om so gelyktydig vir al die familie te kan sé.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account