× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #74743 by ChaNa
tx nou weet ek ook.
Julle hierdie IUI siklus het ons R7300 gekos.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74742 by Cornel
Nou maak julle my bekommerd!

Ek drink nog niks nie,behalwe Foliensuur!

Miskien sit gynie my nou ook op Uterogestan?!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74736 by Driekie
Uterogestan is spesifiek om die baarmoeder meer "veilig" en preg vriendelik te maak.Ek is ok vanoggend op dit gesit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74732 by Driekie
Haaaaai Kriekels en almal anders!!!!

Kriek so bly om te hoor dit gaan baie goed met jou!!Sjoe ek hoop dit werk uit - een van die dae is jy jou eie eie baas!!!

VB - klink vir my ook soos chem preg.Ek nog nooit miskraam gehad of soo waarvan ek bewus was nie en het dit ok al ervaar..bel maar net die dok en vind uit

Skuus julle ek sal nou vir my ticker opsit promise!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74730 by ChaNa
My FS het my ook van sondag af op UTROGESTAN gesit.
Weet nie eintlik waarvoor dit is nie, hyt iets gese van maak my baarmoeder mooi knus.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74729 by VB2010
bye Kriek! kyk mooi na jouself en kom loer in wanneer jy kan, ons mis jou!

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74728 by Kriek
Ok julle, laat ek gaan. Leke dag verder vi julle

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account