× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #74677 by Cornel
Ek sal jou glo Charlaine!!!!!!
Wanneer kan jy toets?
Ek weet nie lekker van die IUI goedjies nie?!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74674 by ChaNa
Cornel ek raak nou soooo angstig om te toets jy sal nie glo nie..die tyd moet net verby vlieg lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74672 by Cornel
Ek tel van laaste AF af........

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74670 by VB2010
Driekie jy kort 'n preggy ticker! Ons wil track hou hoe babatjie groei

Charlaine sorry ek klink nou stupid wat is die ovidrel?

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74668 by ChaNa
drieks hoeveel weke is jy nou? Tel julle van 1ste dag van laaste AF af of tel julle van die dag van ovulasie af?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74664 by VB2010
dit kan nie wees nie, ons is nog op dieselfde bladsy!

julle hier is iets fout by my (ek dink)
SORRY TMI!!! (Hexy as jy nie lekker voel nie moenie verder lees nie)
ok here goes
Ek was mos twee dae laat, het toe vrydag aand begin met 'n ''bang'', heel naweek was dit ERG baie en gister aand toe is daar so helse groot blop wat uitval, vanoggend weer so stuk blop en die vloei is nogsteeds baie vir dag 4, gewoonlik die tyd is daar al amper niks, het enige een dit al ervaar en dink julle ek moet begin worry??!!

weereens SORRY vir die TMI!!

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74663 by Cornel
Sterkte Charlaine.....

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account