× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #72992 by Driekie
More More More!!!!!!!!!

Ek dink vandag special aan Tienka en dan vir Anje en Feetjie met die week se wag!!
Dan is ek super happy vir Marie se scan wat so goed was!!!
En ek is sommer bly Hexy en Cornel en Dassie dat julle beter is!!
En G Nel en Morgs - wow julle al drie is super-mommy's om als so te kan handle!!!

VB - fxfxfxfxfxfxfx dolla!!!!!!!

En dan.....tam tam tam....

Nee ek het nogi getoets nie!En die heks is nogi hier nie!

Gisteraand naar geword vir my aand-ete van vis en chips (darem nie opgebring), en dis baie baie baie weird want ek het by AVBOB gewerk (skuus tmi, moenie verder lees as jy sensitive maag het nie!!!)waar ek actual lyke wat soms half-decomposed was en goed gesien het.
So ek weet my maag is nie swak nie!
My maag kramp aan regterkant - so dowwe pyn..en ek hol nog steeds om te check..every 5-10mins...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72990 by Nelria
ai morgs jou man is so patient en ougat

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72988 by Nelria
morgs - myne het gese 3 weke maar ek het na 2 wee gery :)

anje - spank you very much :)

cornel - dis beter so anders stress jy dalk net daar i die bundus

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72978 by Cornel
Halo Nelria ~ Ja en dan is dit ook vir my veiliger om naby die drs te wees..... Hier sal hulle my nie kan help as daar iets gebeur nie en ek kan ook net vlieg tot op 7 maande en dit is Desember.......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72972 by Lia
Dis so waar wat jy se Marie !! Dankie dat jy vir ons almal bid.

Dassie dis reg so, jy het mos my email adres op die lys ne?

Whooooohoooooo Lalie, volgende maand hierdie tyd is jy moontlik swanger. FXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFX

Morgs, laat weet asb. as jy iets hoor van Tienks.

Hi Nel, het gisteraand weer jou kids op facebook gekyk, hulle is so pragtig !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72967 by Morgan
haha gelukkig kan my DH na Carli kyk hy het gese sy sal carli gaan weeg daar by die hospitaal terwyl ek kuier.

Hoeveel weke het jou dr gese mag jy weer bestuur?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72961 by Nelria
cornel - is die enigste rede jy agterbly hier die scans?

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account