× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #73119 by Cornel
Halo Ansa!

Ai tog jong! hoop jy voel sommer gou beter! Jy wil nie dalk miskien toets nie,aar ek weet hoe voel dit om net daai 1 strepie te sien.....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73118 by klippie
Hallo Girls!

lalie - ek is super bly vir jou - whoopiee!

Al die ander girls - ek het net so vinnig deurgescan met opgeswelde rooigehuilde ogies....sal nou post oor die IUI.

O ja, ek het vir Tienks gesien by UNITAS se ingang - dink dit was sy, maar toe mos ek nog parkeer, en toe ek inhardloop om haar te soek, toe is sy weg.....ai tog, anders het ek nou 1e handse inligting gehad vir julle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73114 by Lia
Ai Ansa, hou maar net uit, daai lae rugpyn klink vir my soos 'n goeie teken dat AF oppad is, maar dit kan ook 'n preggy simptoom wees. Ai tog, ek ken jou frustrasie en onsekerheid. Ons hoop AF daag nie op nie, maar as sy moet opdaag, hoop ons sy kom nou vinnig oor die naweek. Sterkte vir die naweek jong.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73108 by Ansa_S
More almal

Bly om te sien dit gaan goed met julle, het gou vinnig opgevang maar gaan nie personals doen nie.

Behalwe ek is opgewonde vir Tienka, hoop nie die induksie maak vir haar als erger soos dit met my sussie was nie.

Ai ek hoes lekker, maar voel darem nie siek nie. So ek sal dit maar dophou.

AF nogsteeds nie hier nie, geen tekens dat sy gaan kom nie.

Het gister sulke steekpyne vanuit my maag na my koekeloeks toe gehad en my lae rug en boudbene en koekiebeen het gisteraand lekker gepyn! En vandag sit ek met so dowwe pyn nou en dan aan my regterkant!

Ai as die ou feeks tog net wil opdaag dat ek weer normaal kan voel! :(

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73092 by Cornel
Anje dit klink dan nou vir my ook of Mamma Driekie klaar weet???? ;-)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73090 by Lia
Ag nee man Drix, vir al wat ons weet het jy al klaar getoets...lol. Ek sal my bes probeer om more oggend in te log !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73081 by Driekie
Hehehehe....enee meenee miny mo...catch a rabbit....hehehehehe ek gan julle laat raai en raai :laugh: :silly: :woohoo:

Baai Morgs geniet die kuiertjie!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account