× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #72885 by Lia
Hehe Marie, dit klink soos my gyne, ons wag altyd ook ten minste 'n uur om haar te sien. Ons het nou al geleer, ons maak 'n afspr vir bv 13h00 en dan daag ons eers 13h30 op en dan wag ons nogsteeds om haar te sien. Maar omdat sy so oulik is, sal ek by haar bly.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72884 by Cornel
Ek gaan so maak Anje,ek wil juis bel net voor ons vlieg net om te hoor of die ontvangsdame my geboek het.....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72883 by Morgan
Shame die mans raak net so excited soos ons! Ek dink rerig mans het ook daai 6th sense, my man het van dag 1 af geweet dis n dogtertjie en hy was reg!

Ek het so vroeg nog geen tekens gehad nie so moenie warry as jy nog nie tekens het nie, dit kom dalk net nog, of dalk is jy een van daai lucky few

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72880 by Lia
Morgs, dis reg, laat weet my net, anders kan ons dit die oggend doen ook. My boetie sou Sondag kom kuier het, maar hulle slaap nou vanaand oor by ons. So my Sondag is oop, maar Saterdag is ek ongelukkig nie by huis nie - peetkind se verjaarsdag.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72876 by marie r
Anje hierdie een was ook by die gynae gewees. Ek het reguit Gynae toe gegaan want my huis dr doen nie bevallings meer nie. Het rerig 'n baie nice gynae. Een negatiewe punt van hom is, dat jy baie lank vir hom kan wag voordat jy ingaan. My afspraak was gister mos 14:45 en ons is eers amper 4 uur in.

Dankie Morgs dat jy laat weet het. Hou ons maar verder op hoogte asb.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72872 by Lia
Cornel, bel net jou dr en vra oor die dvd, want party drs vra dat jy jou eie dvd saam bring.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72870 by Cornel
Okay dankie marie,sal maar ook by my dr hoor of hy dvds maak!!!! Dink die familie sal dit nogal geniet!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account