× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #72957 by Nelria
hi hi dames

my geld is op driekie en anje die maand WOW girls klink belowend

g - xen het nog niks vet nie maar dink dis oor hy siek bly en my melk nie so baie nie

morgs - dis reg vir rame onhou net boeremark begin vroeg!!!!!!!!!! ons ry altyd 6am dink hulle net daar tot 9/10 so wees gewaarsku - maar ek sal nou eers by jou kom speel dan as jy na my oe kom dan wys ek jou al myne dan kyk jy of jy dit like

marie - wow so bly jou scan was nice :)

laliek - whooooooooohoooooooo I LOVE IT WHEN A PLAN COMES TOGETHER

klippie en charalaine fx fx

morgs ek sal tienks by huis gaan kuier ek mag nie my kids invat nie en papa nie boobs nie en hy sal in anyway crack as hy na 2 moet kyk - hy kan net 1 op slag handle LOL

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72948 by Morgan
Dr is bekommerd oor Tienks se hoe bloed druk hyt vir haar pille gegee woensdag maar dit het nie gewerk nie so hy doen vandag induksie.

Ek het met die progesteroon baie vinnig n maag gekry maar ke het vrek hoog gedra in die begin en toe word my maag eers rond

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72944 by Laliek
Hi girls!

Net gou update kom gee

Was by FS gewees - alles is 100%!! Ek begin more aand weer met die Clomid, dan sien hy my weer CD10(volgende Saterdag) en CD12 en dan IUI op CD14 wat die 21ste sal wees, miskien dalk nog 20ste!

Baie dankbaar en baie bly alles is nou reg, nou kan ons voortgaan! So bring on die Clomid simptome alweer :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72942 by Cornel
LOL! Waar voel jy? Waar word dit hard? Aksies ek het dit nog nooit gevoel nie?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72931 by sexy~hexy
Cornel, ek het maar 'n magie en vetrolletjies :D Ek kan voel my baarmoeder begin groei, dis hard daar waar ek druk. Met Jayden ek ek ook snaaks gedra, nie 'n ronde magie soos Nel en Tienka en G en Morgan nie :S Het nog 'n middel gehad met die vetrolletjies :blush: Ek dink met hom het ek laag gedra, kon hier van 7mde af sien ek is swanger, maar ek dink ek gaan die keer vroeer wys.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72924 by Cornel
Ek ook nie!Maar dis wonderlik!!!!!! Nog 'n baba op die thread!

Hexy het jy al 'n pensie? Ek weet nie of ek al wys nie (dit voel so) of miskien is dit net al die vetrolletjies waarvan ek nou bewus raak! LOL!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72915 by sexy~hexy
:blink: Ek het nie eens geweet van Tienka nie!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account