× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #72848 by Cornel
Kyk net!!!!!!!

Marie kan 'n mens nou al 'n dvd maak? Hoor mens die hartkloppie op die dvd?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72840 by marie r
Die dik horisontale streep wat julle sien is die dik naelstring. Arme kind, kry meer as genoeg "kos".

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72835 by marie r
Ok. Ek sit gou vir julle die foto op. Dit is nie 'n mooi foto nie, maar op die dvd kan ek mooi foto's. Het nie gister die dvd laat finalise nie. Sal dit volgende keer doen, so dan kan ek vir julle ander foto's wys.

This message has an attachment file.
Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72834 by Feetjie
:-)
SKUUS HEXY ek bedoel regtig MS!!!!!!!!!!!
:cheer:

Dankie Anje -- ek hou styf duim vas vir jou!!!! Ek't gesien op jou "goedjies" jy toets die 19de as ek reg is....? Ek ook - en toe ek die triger shot sien toe wonder ek. Baie sterkte met laaste week se wag!!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72830 by Cornel
Sjoe maar die groep is stil..... Lyk my almal kort 'n lekker vakansie!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72806 by Lia
So ons wag nou om te hoor wat Tienks en Lalie se dr se en ook of Drix dalk getoets het.

Marie, as jy weer opkom, sal jy asb. scan phodie op sit as jy kan.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72803 by Lia
Hi Feetjie, nee ek was of Fertomid, triggershot en baie BD.

Skies ek sien jy se sterkte vir Hexy met MC, maar tensy ek die verkeerde betekenis van MC het, het sy nie 'n MC gehad nie. Ek dink jy meen dalk MS....lol.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account