× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #72068 by Laliek
Watse ene Klippie? Die AF ticker? Nee hy is nie lol! Ek moet hom nog gaan reg stel :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72066 by Driekie
Glo my ek is baie baie tempted!!!!!!

ONS het net Savlon by die huis - ek sal dh moet oorreed vir die dettol.... :evil: :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72064 by klippie
Lalie, is jou tickertjie reg?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72062 by klippie
Drix - hoekom doen jy dan nie ten minste die dettol toets nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72058 by Laliek
Hi Ella!! Skies ek het nog nie eers vir jou welkom terug gese nie ;-)

Ja - hierdie is al my tweede IUI so ons hoop dit gaan die keer werk en ag as dit nie, dan gaan ons maar vir nr 3 :laugh:

Driekster - jy moenie sulke goed vir my se nie ek is 'n slegte invloed :blush: Gaan PIEPS! (op 'n stokkie hehehe)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72052 by ella~bella
Lalie!!! Dis amazing nuus!!!

Dis omtrent 'n klomp van julle wat vir IUI gaan!!!

Sjoe ja, dink in Augustus gaan die meeste al preggies wees!!!!

Nelria, Lea is pragtig!!! Daai gesiggie is te kostelik!!!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72050 by Driekie
HEhe - skus ek mosterd na die maal!!!

Julle ek is al voos gehardloop om te check!!!En niks...dan kom sit ek weer en nie 10min later nie dan is dit weer sulke tyd!!

Baai Hexy geniet die lunch!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account