× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #72085 by Dassie
Gaan jy regtig eers Maandag toets Driekie?

My man het Nandos gekoop, maar nog nie hier uitgekom nie. Ai, en ek is so honger vandag. Ek kan al die Nandos proe. Haha, my baba is nes sy/haar ma, mal oor Nandos.

Ek voel ook so Anje, hoes meer in die aande. Gisteraand omtrent verstik.

Hi Ella, wat is jou PVA nou weer?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72084 by Driekie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72083 by klippie
Waar's Charlain nou, ek wil weet hoekom moes sy die dokter bel en ek nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72079 by Ansa_S
Hallo julle almal

Sien dit gaan darem goed met julle!

Ek het omtrent vanoggend gesukkel om uit die bed te klim, het my self lui geslaap.

Ek en my ma was gou vir lunch wimpy toe en nou moet ek weer merk merk merk!

Shame my vriendin van baba dae het my nou net laat weet haar man het haar na 10 jr net so gelos met die 2 kinders, gese hy is nie meer lief vir haar nie! Flip my hartjie is sooo seer vir haar!

AFM: Geen AF geen simptomes nie. Ai!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72078 by Laliek
Daarsy - ek het hom gesit op dag 1 Klippie want gister was net spotting, vandag is eers eintlike vloei so ek het idee dok gaan vandag tel as cd1! Ek het klein klein bietjie van 'n AF gevoel maar ek kan nie rerig cyst voel nie, dis GLAD nie eers seer of iets nie so ek hoop rerig ter harte die ou ding is weg! As hy nie is nie sal FS hom moet dreineer blykbaar met 'n naald ek dink :blink: :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72074 by klippie
O skuus, is jy nou dag 1? Ek het bietjie tyd verloor van al die geknyp!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72072 by klippie
Ja, die AF tickertjie, hy moet nou sê dag 2. Ek hou duime vas jou sist het gekrimp. Kan jy voel of hy daar is?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account