× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #72043 by Driekie
Jip jy kan - identiese tweelinge - dis een eiertjie wat skei en dan vorm twee babas

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72037 by Laliek
Hi Marie!!

Lekker lunch Hexy - dammit nou's ek vrek honger ook!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72033 by Lia
Tata Hexy, geniet die lunch, hoop daar is darem iets wat jou tastebuds van hou.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72023 by klippie
Baai Hexy, geniet die lunch!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72020 by marie r
Hallo girls. ek's gou weer vir 'n rukkie terug. Het lekker saam met 'n vriendin gaan koek en tee. Het so lekker gekuier.

Klippie & Charlaine bly dinge het goed gegaan vandag. Sterkte vir môre & Saterdag. Dink aan julle. Dink net een van die dae gaan julle 'n BFP sien.

Driekie dit klink belowend. Kan nie wag tot Maandag toe om te sien wat die uitslag is nie.

Laliek, bly dat jy darem nou weer die dokter kan gaan sien en ook verder gaan met jou PVA.

Anje hoop jy voel ook beter vandag.

Nel, die foto's van jou kiddies is stunning.

En almal is gegroet....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72018 by Laliek
Klippie - 'n tweeling uit een follie behoort gewoonlik te gebeur as jy tweelinge in familie het, dis geneties. Die follie split in twee na spermpie hom bevrug het so dis wanneer identiese tweelinge gebeur.

Fraternal twins - nie identies - is twee follies en twee sperms. Heeltemal verskillende kiddies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72017 by sexy~hexy
Julle, ek gaan groet, ek en die dame wat saam my werk gaan uit op lunch - werk betaal :woohoo:

So lekker gesels verder en sien more weer :kiss:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account