× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #72115 by Laliek
Oi julle ek sal weer more kom inlog! Ek wil gou ry om goed te gaan koop om vanaand te maak vir aandete en dan 3uur het ek training so ek's uit vir res van middag.

Klipster en Charlaine - baie sterkte met julle tweede IUI more!! Een daggie nader aan daai BFP

Driekster - dink ek sal 'n report like more oggend wat se - ek, Driekster, het gisteraand gepieps en dis BFP :whistle: No pressure ;)

Lekker aand julle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72112 by Ansa_S
Ja ek is lus en skel hom van 'n kant af, maar dit sal tog nie help nie!

Sy is die sagste mens en huil so want sy is so ongelooflik lief vir hom.

Hy was oorsee en toe hy nou terugkom toe vertel hy vir haar 'n klom liegstories met die hoop dat sy hom los, en toe val sy nie vir die stories nie en nou ja toe laai hy haar en die kinders op en gaan laai haar by 'n familielid af en se dis met rede dat hy hulle aflaai, hy los hulle, want sy wou hom nie los nie!

So die drol het die kak opgemaak om haar so ver te dryf dat sy hom los, maar toe sy dit nie doen nie toe gaan los hy haar en die 2 kinders soos klein hondjies by ander mense!

DROL!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72101 by Driekie
Ek gan hard probeer uithou tot dan!! :laugh:

Hi Ansa - shame man - daai arme vrou!!

Hehe dis cool Dassie - so daar is darem iets wat jy kan eet!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72099 by klippie
Ansa, shame, die arme vrou - ek is met Lalie op daai een, ek sal groot skade aanrig...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72097 by klippie
Dassie, jy maak my nou so lus vir Nando's...ek sal maar aan my appel peusel en fantaseer oor 'n garage-pie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72096 by Laliek
Ansa - ai tog, jou arme vriendin. Ek sal pshyco chic raak as my man so iets aan my doen - sal wil revenge vat ten alle koste :pinch:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72088 by Laliek
Dassie genade!! Ek sien nou eers jy kan basies by jou volgende scan al sien of dit 'n hy of 'n sy is!!! :woohoo: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account