× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #71575 by Cornel
Julle moet bietjie na die thread gaan kyk: HOW PEOPLE ANNOY YOU THE MOST WHEN PREGNANT!!!!!

Ek stel myself in party van daai girls se skoene voor........MIL irriteer my vreeslik deesdae!!! :laugh:

Driekie FXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFX !!!!!!!!!! :woohoo:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71562 by Driekie
Ek hoop regtig so Hexy - baie baie dankie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71557 by sexy~hexy
AAAAAAAAAAH Driekie...die feit dat jou (.)(.)seer is en jy CM het...BESLISTE BFP fxfxfxfx

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71555 by Driekie
Maar nou genoeg daarvan - waar is almal??????Julle moet kom praat dat ek my gedagtes in ander rigting kan stuur - ek raak so nuuskierig - Maandag moet nou vinnig nader kom!!!!!!!

Klippie en Chralaine moet ok nog kom update oor hulle inseminasies vanoggend!!TICK TOCK TICK TOCK!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71551 by Driekie
Ek moet admit ek het al so twee of drie keer lelik gekramp en dan dog ek ooooo gaats hier kom sy nou maar dan as ek kyk dans daar niks en/of die krampe bedaar!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71548 by Driekie
Dankie julle - ek voel bitter bitter positief hieroor!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71543 by Driekie
En daar vergeet ek ampertjies - Anje - ek so bly jy darem nie ernstig siek nie!Ek hoop jy kry jou draaie om al die goedjies te koop!

Ons gan nou juis wanner ons daai naweek JHB toe gan vir ons n nuwe humidifier koop soos daai ene waarvan Morgan gepraat het - ja myne het toe ingekonk!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account