× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #71162 by Strik*kie
Ai tog, dit gaan seker nie lekker wees so weg van mekaar af nie, maar dit is vir 'n rede.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71159 by Driekie
Ag te sweet Hexy! My klein "wieliegin" (sy woord vir hooligan) het eergister n voorliefde vir glo dit of nie Weetbix ontdek!!!So dis nou al wat hy wil eet en "Lonie" (polony)..

Ai ek kan nt imagine Cornel - ek wil mal raak as ek net 2 dae sonder Dh moet gan!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71154 by Cornel
O ja defnitief,dan sal ek maar eers bietjie agterbly en dan weer bietjie kom kuier....... soveel hassles,baba moet nog paspoort kry ens,ek moet gesond genoeg wees om te vlieg ens....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71150 by Strik*kie
Sjoe ja dis nog lank, maar hy gaan darem seker deurkom vir baba se geboorte?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71149 by Cornel
Strikkie ek wil nie eers daaraan dink nie,gelukkig weet ek ons doen dit nie onnodig nie!

Ons/Hy en skoonouers maak volgende jaar Nov klaar hier in die Congo.....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71146 by Strik*kie
Ai shame Cornel jy gaan hom seker baie mis. Wanneer maak hy daai kant klaar?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71143 by Cornel
Sien so!!!!! Ek gaan nou maar net kleertjies en bottels ens koop,as DH Desember by die huis is sal ons al die groot goedjies koop.....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account