× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #71445 by Dassie
Ek sit nogsteeds met post-nasal drip en 'n hoesie. Langste wat ek nog siek was. Maar ek kan daarmee cope, dis darem nie erg nie.

Gisteraand het al daai slym (sorry TMI) my laat verstik en begin hoes in die middel van die nag. My spiere skoon seer gemaak. Voel nog hoe seer is dit hier in my lieste. Arme baba wonder seker hoekom hy/sy in 'n see-saw sit. lol.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71426 by Cornel
Hexy ek kom ook agter van die kos smaake en ook die koeldrank smake is nie nou meer so gaaf nie....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71422 by Dassie
More girls.

Ja nee Hexy, daai food aversions is nie lekker nie. Hehe baba sal jou goed laat weet waarvan hy/sy hou of nie.

Pas jouself mooi op Tienka, ampertjies daar!

Geniet jou scan vandag Marie.

Julle ek sou mos my scan foto's kom post, maar ons simpel scanner by die werk kan net scan in PDF, miskien moet ek 'n foto met my sel neem en dit so probeer post as 'n image? Sal maar die naweek kyk.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71418 by Cornel
Goeie more Almal!

Gaan goed vanoggend..... ;)


Aaaaag dis lekker Marie,kom wys asb vir ons daai bambino van jou! :cheer:

Driekie,hoe lyk dit vanoggend.......enige teken van die ROOI HEKSIE? :huh:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71396 by sexy~hexy
Aaaaw Marie, jou lucky girl :) Sterkte en kom post wanneer jy kan en 'n pic as jy kan!!!

Jaaaaaaaaa Driekie, enige teken van AF mmmmm???

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71393 by marie r
More VB Sterkte vir die begrafnis. Jy en jou familie is in my gebede.

More Hexy.Bly jy voel darem beter vandag. Hoop jy kry jou voorskrif en gaan haal jou meds.

AFM: My 1ste scan dag het uiteindelik aangebreek. Nou moet ek net die dag omkry tot 14:45. Gelukkig gaan ek en 'n vriendin bietjie koek & tee vanoggend. So 'n groot deel van die dag gaan dan verby vlieg.

Driekie enige teken van AF?

Lekker daggie vir almal

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71385 by sexy~hexy
More almal

Sien julle het darem nie te veel verder gesels gister nie :)

Voel weer beter vanmore, my voorskrif is missing, sal maar vanmiddag gaan soek en nogsteeds more die meds gaan haal...net om veilig te speel.

Ok, ek is nou amptelik soos Dassie - lus vir 'n ding en sodra ek dit eet is dit YUK. So ek eet nou maar Pronutro pap, sal sien wat kan ek nog eet tot my eetlus weer normaal is :(

Leka daggie vir almal!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account