× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #71180 by Driekie
Sjoe Strikkels daai kind begin nou agterkom hy kan praat so als word sestig keer oor gese tot dit reg "klink" en als word hard-op geskree-se sodat pappa en mamma tog net moet hoor!!Ek wil hom soms opvreet met die goed wat hy kwyt raak!!!

Ek wag nog vir daai dag Hexy - weier om sy mond daaraan te sit!Dis nice om n kind te he wat als eet en nie regtig picky is nie!!Hy hou seker van dei chocolate ene ne!?

Hehe Cornel - kry nou die prentjie van jou met daai groeiende magie wat oral heen en weer hol!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71176 by Cornel
3de botteltjie water vir die dag!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71174 by Strik*kie
Driekels, jong ek weet net nie meer nie, kom net nie uit hierdie "trans" nie. GRRRRRRRRRRRRRR
En ek bly so moeg en nogals seer, het gistermiddag bietjie vroeer geloop en sommer net op bed neergeval en geslaap.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71167 by Strik*kie
LOL vir Driekie en Hexy - kiddies se name vir goed, shame dis te cute.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71166 by Cornel
Driekie,my ma het soveel planne en goed wat ons moet doen as ek daar is.......hoop maar dan is die verlange en die maande nie so erg nie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71165 by sexy~hexy
Driekie, Jayden het nou weer Nutro agtergekom :) Hy kan oggend en aand pap eet dan is hy happy :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71163 by Driekie
Strikkels - jys sooo stil vandag???

O jaa Hexy - daai vriende - ek kan dit nie glo nie maar nee ek het nie n clue wie hulle mag wees nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account