× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #71350 by VB2010
ok nou het ek genoeg met myself gepraat en ''probeer'' meer post maak LOL :blink:

groetnis julle!
xx

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71349 by VB2010
oh ja ek verwag AF ook more, en die heks is definitief oppad, ek hoop net nie my boobs val oornag af nie en die rug pyn en die AF pyne is oppad...

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71348 by VB2010
Strik nou toe ek op scroll toe sien ek jou ticker, jammer oor AF *hugs*

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71347 by VB2010
naand julle

Kom loer net gou in om te se ek is nog in die rondte..

Tienka bly boeta groei so mooi en sterkte vir vrydag as dok besluit om te keiser

Anje hoop jy voel vinnig beter

Gaan nie personals doen nie want het nie kans om alles te lees nie, so ek hoop nie ek het iets gemis nie

Begrafnis is more, so ek gaan seker eers vrydag weer kom hello se

bye bye julle

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71342 by marie r
Tienka, boeta groei mooi. Jammer om te hoor van jou hoe bloedruk, pas jouself op en drink daardie pilletjies. Alles werk altyd uit soos wat dit moet. Hou ons maar op hoogte, al moet jy vir iemand sms en daardie persoon maar kom post. Hou jouself rustig & pas julle tweetjies op.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #71338 by Tienka
Hallo julle, sjoe gesels ons so woes dat ons 'n nuwe thread moet begin? LOL

Net 'n vinnige update van my kant af, was vanoggend by die gynie, baba groei nog goed en als is nog reg met hom, hy weeg ongeveer 3.4kg en die plasenta werk nog 100%. Dr glad nie tevrede met my bloeddruk nie, dis hoog, hy het vir my pilletjies voorgeskryf en ek moet hom Vrydag oggend weer gaan sien. As my bloeddruk dan nie beter is nie, gaan hy babatjie uithaal. Nie my eerste keuse nie maar ek gee glad nie om as hy moet keiser nie, solank my babatjie net ok is, ek wil glad nie kanse vat nie, ons is al te ver. So ek moet rustig wees vir die volgende 2 dae, niks rondloop en winkels nie - eish dis maar moeilik maar die beste.

Anje, is daar 'n moontlikheid dat jy swanger is? Dit sal great wees!!! Ek gaan nou probeer opvang so sorrie ek doen nie personals nie.

My laptop het ingekonk so ek gebruik ml sn, so ek sal net in die aande kan inloer en ek kannie facebook nie want dis geblok - grrrrrr

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71329 by Lia
Haha vir kiddies se name vir goed. Dis so cute !!

Naand girls, dok se dat dit klink darem nie of dit in long ingetrek het nie. Hy wil nie nou vir my iets gee nie, behalwe saline en panado. Hy stel ook voor dat ek myself moet nubilise met soutwater, sal blykbaar help vir slym. Nou moet ons eers so ding gaan koop, hoop ons kry ons draaie, aangesien ons net 1 kar het more en Vrydag.

Shame, my man is so opgewonde, vir sy part hoop ek eintlik meer dat ons wel swanger is hierdie maand.

Eintlik wou ek net kom loer of Tienka al ingeloer he, maar blykbaar nie.

Julle moet 'n lekker aand he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account