× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #70626 by Driekie
Oi tog - maar gelukkig sal hy daar kan wees vir daai eerste ene!Maar nou kan jy hom lekker suprise met die nuus - all elaborate en so!!!

Jip Charlaine - eers by geboorte - de gynae by wie ek was wou nie se nie, hyt n eis teen hom gehad laaaank terug so nou weier hy om te se..en ek sou buitendien nooit kon sien nie want op elke sonar het hy vir ons sy boude gewys..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70623 by ChaNa
Kom nou driekie TOETSSSSSSSSSSSSSSSSSSSS

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70619 by Strik*kie
Hi Ansa, shame man, dis moeilik om nie altyd die ergste te dink nie maar groot drukie vir jo!!!

Thx Morgan, voel darem al bietjie beter. Sl bietjie gaan loer op fb.

Hey Slakkie, so ons verskil ook no 1 dag. Eers Kriek dan jy dan ek. Ons is almal so saam saam.

Lalie, jip af het gister begin.

Driekie??? jong it klink................. mmmmmmm ( gani se nie)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70618 by ChaNa
Het jy eers by die geboorte gesien dis 'n seuntjie drieks?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70615 by Cornel
DH kom die 15 Aug terug Congo toe en die 16de is ek eers 12weke.....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70614 by ChaNa
Gaan vir daai toetse Cornel dan betaal jy so R1000 dan kan hulle jou se voor daai tyd.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70613 by Driekie
Sit en giggel ek nou - julle babies groei met lightning speed as hulle julle so honger maak!

Met Markus het ek nie geweet nie - en glo my dis hel!!!!Nou weet ek van beter en gan onmiddelik vra - ek wil so gou moontlik weet!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account