× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #70591 by Dassie
Voorspoed aan al die IUI's die week, sjoe dit lyk besig.

Marie gaan mos vir scan more? Voorspoed en geniet!

Hugs Ansa, wag maar nog en bel dan Dok.

Hoe voel jy Anje? Behalwe siek?

Ek's nou weer so honger. Die vreeslike hongerte het weggegaan vir so 2 weke en nou's dit weer terug. Ek dink baba wil vet word, maar my maag is ook al besig om groter te word van al die vet lagies lol. Gister 'n MacD burger gekoop, een hap geneem en toe uitgespoeg lol. So MacD join al die ander vele kosse wat ek 'dislike' op die oomblik. Ai tog..

My ma is so opgewonde oor my scan foto's, maar my pa is nog erger. Hehe dis so weird. Hy kan nie uitgepraat daaroor raak nie. Hulle bly baie ver weg, so ten minste voel hulle nou betrokke by die swangerskap. Lol, imagine hoe gaan hulle aangaan oor 'n 3/4D foto.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70582 by Driekie
Dit voel snaaks - nie regtig seer nie - eerder of ek wil wil suis in my ore kry en of my kop wil draai.Klanke voel of dit binne my kop weerklink - eintlik net freaky..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70578 by Driekie
Vir my lyk dit of jy lekker kwaai kan wees met hulle!!HEHE

Maar regtig as ek moet eerlik wees het ek meer respek vir die onnies gehad wat kwaai was as die wat buddie-buddie met die kinders was!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70569 by Ansa_S
Nee Charlaine ek is nie 'n sagte juffrou nie, mens kan nie wees as jy vir graad 11 en 12's skoolhou nie, hul sal bo-oor jou loop as jy sag is.

Ek is mal oor my werk en ek dink dit help dat kinders van mens hou, as hul kan sien jy geniet jou werk!

Driekie my kop is self lekker seer al van gister af voel so dikkop, hoop nie dis 'n verkou wat nou sy neus wil uitsteek hier aan die einde van die vakansie nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70562 by Driekie
Selfde hier Cornel!!!Ek voel skoon weird vandag - so dik-kop duiselige gevoel..hehe

Hi G - oi hehe jy moet maar jou kanse waarneem wanner hulle dux!Nie dat hulle altyd selfde tyd dux nie ne!!

Sterkte Ansa - ek stem was jou gesig en kyk watse snaakse goed die kids kwytgeraak het - dalk sit jy nou heerlik en giggel daaroor!!!

Skies Slakkie - dis sommer net n afkorting - "The POWER of POSITIVE THINKING" - hence PPT!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70557 by ChaNa
Ek gaan sommer nou al solank my gynae afspraak maak vir middel augustus want dan behoort ek 5weke preggies te wees. Doen dit sommer net om positief te wees. Moet haar inelkgeval gaan sien maak nie saak wat nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70554 by Slakkie
Ek het iewers iets gemis waarvoor staan PPT?

Lalie ja vra hom asb en kom rapporteer dadelik!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account