× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #70640 by Dassie
Ek sal mal word as ek moet sit en wag om te sien tot die geboorte lol. Ek gee nie om of dit pienk en blou is nie, maar ek wil darem lekker shopping gaan doen en voorbereid wees!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70635 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70634 by Dassie
En so leer ek nou ook 'n paar dinge hehe.

My skoonsus kon al op 14 weke geslag sien, maar dit was seuntjie.. so weet nie, sal maar kyk.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70631 by Lia
Hi Dassie, ag dis lekker as die familie ook so opgewonde is vir jou part. Om jou vraag te antwoord, behalwe siek, ek het ligte steek krampies, maar verder voel ek goed.

Wat geslag betref, ek weet nie hoe hou party mense dit om vrywilliglik nie uit te vind nie, ek is te nuuskierig.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70630 by Driekie
Julle - ek gan julle die hele naweek in suspense hou en Maandag toets..dis my lucky dag vir een of ander rede!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70629 by Cornel
Charlaine,hier in die Baba & Kleuter adverteer hulle sulke stokkies waarop jy ook pieps,dan as hy blou wys is dit 'n seuntjie en as hy pienk wys is dit dan 'n dogtertjie.

Hulle het dit ook eendag op THE DOCTERS getoets met 2 swanger vrouens en al2 sin was doodreg.....

Ek gaan dit maar eers probeer!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70628 by klippie
Slakkie - jou ticker sê CD29????????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account