× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #70608 by ChaNa
My 4d was op 32 weke gedoen.. Maar hulle doen dit tussen 28 en 32 weke...

Mens kan al van 16weke af sien wat di geslag is en as jy gelukkig is op 14 weke sien as dit 'n seuntjie is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70605 by Cornel
Ag ek wil so graag weet wat dit is terwille van DH ~ hy gaan mos nou nie daar wees met elke sonar nie! En om uit tehou tot Desember ~ wil ek ook nie! Wil graag weet of ek en die familie blou of pienk moet koop!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70604 by Morgan
Mens sien gewoonlik tussen 16 en 20weke die geslag mar drs sien deesade n seuntjie bietjie vroer maar dan is dit ook maar net raai.

Die 4D kan mens enige tyd doen maar hulle se die beste tyd is tussen 28 en 32 weke

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70600 by Dassie
Cornel ek dink as mens so 20 weke is gaan jy vir daai 4D scan. Maar ek's nie 100% seker nie.

Dok sal miskien by my volgende scan kan sien of dit seuntjie of dogterjie is. Dan is ek al 14 weke.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70599 by Driekie
Dankie Cornel! :)

Nee jong - ek is vasgeplak op my stoel vandag - staan net op om te ga pieps en dis dit, ek kry koud vandag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70598 by Cornel
Toemaar Dassie,ek bly ook nog permanent honger!

Op hoeveel weke kan mens gaan vir 'n 3D/4D en wanneer kan die dr sien of dit 'n seuntjie of dogtertjie is?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70592 by Cornel
Pasop vir flou word Driekie!
Het bietjie na jou fotos gekyk......boetie was te oulik!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account