× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #69862 by sexy~hexy
Driekie, ek verstaan - ernstig. Ons is almal braaf en se ons berei ons voor en ons weet AF is oppad, maar diep in elkeen van ons se harte hoop en bid ons baie hard dat AF nie sal opdaag nie, en dat hierdie maand DIE maand is.

So jy mag maar elke keer loo toe gaan en kyk of AF al daar is of nie...ons is almal hier vir mekaar en iemand moet nou 'n BFP vir Julie kry!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69859 by Strik*kie
Hexy Sharon is Kriek se eks baas. OOOOPSSSSSS

Klippie Kriek se af het sondagaand begin, ek en sy het lyk my no omgeruil, myne moes sondag begin en hare vandag :(
Die werk by absa is no bietjie deurmekaar want ou PA het besluit om nie meer te bedank nie, so sy kyk na ander goedjies en dan wag sy nog vir die ander werk om haar te laat weet.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69857 by Morgan
Marie het jy al vir jou van daai panado med sips gekry?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69854 by marie r
Jammer ek's so mia. Maar tussen Moomie wat so afgaan en aangaan en my internet by die huis sukkel dit maar.

Nee Klippie, nogsteeds nie. Maar nou ja wat, voel darem al bietjie beter. So hopenlik een van die dae.

Sien ons wag vir 'n hele klomp dames om te toets. Het so gut feeling aan my dat dit 'n goeie maand hierdie maand gaan wees.

Nog net 2 dae, dan gaan ek vir my 1ste scan. Wens die tyd nou vinniger om.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69852 by sexy~hexy
Ja baie Cornel, het nog nie eens vandag pynpille gedrink nie :) En ek voel weer amper my ouself, het vandag die wereld se geduld :blink: En smile baie :)

O ja, ek het nou maar Lilypie se ticker opgesit want hy is akkuraat volgens wat die dokter gese het, die pienke hou ek maar op vir die humor :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69848 by Strik*kie
Klippie was net 'n ou verskilletjie, ons praat darem met mekaar. En ek sal hom darem nie rerig verwurg nie, ek et die soldaatjies te nodig ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69843 by klippie
Hoe gaan dit met kriek?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account