× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #69828 by Cornel
Bly dan maar eerder bietjie langer by die werk Strikkie!!!!!!!!! Anders gaan die vonke tog net spat by die huis..........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69826 by Morgan
haha gross klippie... wat n vrou nie als sal doen vir n babatjie nie

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69823 by klippie
Strikkie, het jy en DH baklei? :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69819 by Strik*kie
OMW klippie dan kan ek dalk help om jo preggars te kry :) he he he

Cornel, ja ontrent, het gedink ek gaan vroeer loop want netno verwurg ek ons werkers, maar as ek moet kies tussen werkers hier en dh wat no by huis is ............

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69812 by Lia
Ai Strikkels, ek hoop maar nogsteeds jy kry 'n surprise hierdie maand. Bly positief jong, weet dis moeilik. Sterkte.

Ja nee Cornel, ek het ook amper opgegee. Het nou sommer 'n lekker klompie werk afgehandel.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69806 by sexy~hexy
Driekie :D Dog jy gaan rustig wees en jy het so baie om jou besig te hou jy gaan nie eens oplet of AF opdaag of nie en dan gaan jy eers die 13de of 19de toets :D :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69805 by Cornel
Strikkie ek en jy sal mekaar vandag goed kan ondersteun...die klomp hier moet nie eers vir my kyk nie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account