× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #69918 by klippie
Ek gaan gou nog bietjie werk - sal more weer kom post! Lekker aandjie almal! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69917 by Driekie
Julle met die witbroek storie!!!!Nou lekker gesit en giggel!!!!!

Ek sal kyk belowe Anje - maar ek gan regtig meer as 2 dae wag dat sy 2 of 3 dae laat is..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69916 by marie r
Morgan ek het gelukkig nog nie een dag Cal C Vita gedrink nie. Het nie in die huis gehad nie en is nie lus om te gaan koop nie. Sal bietjie by my gynie hoor Donderdag wat sê hy oor die Panado Medi Sips. Maar ek dink darem ek's al oor die hond se stert.

Driekie dit klink positief.......

Hou so styf duime vas vir almal wat nog wag vir hulle BFP.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69912 by klippie
Hexy, daai snaakse teken is mikro-gram

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69909 by Morgan
dis reg hexy mens mag net nie meer as 1000mg vitC inkry n dag nie. Dr het ook gese berocca is n baie goeie ding om te drink as mens siek en preggy is want dit het minder vitC as cal c vita maar meer as gewone preggy vit

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69906 by Lia
Drix, dit klink baie positief, is jy seker jy wil nie dalk vroeer toets nie ?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69905 by Lia
Haha, julle girls is lekker snaaks vandag !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account